Psalms 67:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die nasies bly wees en jubel, want U sal die volke regverdig oordeel en die nasies op aarde regeer. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die volke U prys, o God, mag al die nasies U loof. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die volke sal U loof, o God, die volke almal saam sal U loof. |
| Afrikaans 1983 | Mag die volke U loof, o God, mag al die volke U loof! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag volke U prys, o God, mag al die volke U prys. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, die volke moet U prys, die volke moet U prys, hulle almal moet dit doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, al die volke moet U prys. Hulle almal moet u Naam saam prys. |