Psalms 67:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die volke U loof, o God; laat die hele volk U loof.
Afrikaans (NLV) 2011 sodat u werke bekend kan word oor die aarde, u reddende krag onder al die nasies.
Afrikaans 1933/1953 Sodat die mense op aarde u weg kan ken, onder al die nasies u heil.
Afrikaans 1983 sodat sy dade oor die wêreld heen bekend mag word, sy reddende krag onder alle nasies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag U pad op die aarde bekend wees, u verlossing onder al die nasies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal die mense op die aarde weet wat U wil hê, al die volke sal weet dat U hulle wil red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal op aarde moet sien hoe groot en goed U is. Volke wat U nie ken nie, moet besef dat U mense red.