Psalms 66:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat ons siel in die lewe hou en nie toelaat dat ons voete wankel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons lewe, dié hou Hy in stand, ons voete laat Hy nie struikel nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat aan ons siel die lewe gee en nie toelaat dat ons voet wankel nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit is Hy wat ons die lewe gee en nie toelaat dat ons struikel nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat aan ons lewe gee, nie toelaat dat ons voete swik nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het ons laat aanhou lewe, Hy het ons voete nie laat gly nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy gee aan ons lewe. Hy sorg dat niks ons onderkry nie. |