Psalms 66:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof onse God, o volke, en laat die stem van sy lof gehoor word! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alle volke, prys ons God en laat sy lof weerklink. |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof, volke, onse God, en laat hoor die stem wat Hom roem -- |
| Afrikaans 1983 | Prys ons God, alle volke, laat sy lof weerklink! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Prys ons God, volke; laat die klank van sy loflied opklink – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Volke, julle moet ons God prys, almal moet hoor hoe julle Hom prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom, loof ons God, alle volke! Sing kliphard sodat julle lofliedere oral kan weerklink. |