Psalms 66:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het die see in droë grond verander: hulle het te voet deur die vloed gegaan; daar was ons in Hom bly.
Afrikaans (NLV) 2011 Die see het Hy verander in ’n droë pad, droogvoets het hulle deur die rivier gegaan. Kom, laat ons jubel oor Hom,
Afrikaans 1933/1953 Hy het die see verander in droë land; hulle het te voet deur die rivier gegaan. Daar was ons bly in Hom.
Afrikaans 1983 Hy het die see in droë land verander; sy volk het droogvoets deur die rivier getrek. Toe het ons gejubel oor Hom
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het 'n see in droë grond verander. Hulle het te voet deur die rivier gegaan. Daar kon ons ons in Hom verheug,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die see verander, en dit het droë grond geword, sy volk het deur die see geloop. Hulle was daar baie bly oor wat Hy gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die see het Hy in droë grond verander. Hy het Israel kurkdroog deur die Rietsee en die Jordaan laat stap. Sy kinders was baie bly hieroor.