Psalms 66:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kom en kyk na die werke van God: verskriklik is Hy in sy dade teenoor die mensekinders.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom en kyk wat God gedoen het, sy magtige dade met die mensdom!
Afrikaans 1933/1953 Kom en aanskou die dade van God, Hy wat gedug is in werking oor die mensekinders.
Afrikaans 1983 Kom hoor wat God gedoen het, kom hoor van sy magtige dade onder die mense:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kom kyk na God se werke – ontsagwekkend is sy dade onder die mense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet kom kyk watter wonderwerke God gedoen het. Die dinge wat Hy vir mense gedoen het, laat 'n mens bang word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom kyk na wat die Here gedoen het. Kom luister na wat Hy vir mense gedoen het.