Psalms 66:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sê vir God: Hoe verskriklik is U in u werke! deur die grootheid van u krag sal u vyande hulle aan u onderwerp.
Afrikaans (NLV) 2011 Sê vir God: “Hoe ontsagwekkend is u werke! U vyande kruip voor u groot mag.
Afrikaans 1933/1953 Sê tot God: Hoe vreeslik is u werke! Deur die grootheid van u sterkte sal u vyande kruipende na U toe kom.
Afrikaans 1983 Bely voor God: Hoe ontsagwekkend is u werk! U mag is groot, u vyande kruip voor U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sê vir God: “Hoe ontsagwekkend is u dade! Vanweë die grootheid van u krag, veins u vyande onderdanigheid aan U.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet vir God sê: Die dinge wat U doen, laat ons bang word. U is baie sterk, u vyande gaan lê voor U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê vir God: Wat U doen, is te groot om in mensewoorde beskryf te word. U is baie sterk. U vyande lê teen die grond voor u voete.