Psalms 66:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sing die eer van sy Naam uit, maak sy lof verheerlik.
Afrikaans (NLV) 2011 Sing tot eer van sy Naam! Gee Hom eer en lof.
Afrikaans 1933/1953 Besing die eer van sy Naam, maak heerlik sy lofsang!
Afrikaans 1983 Sing tot roem van sy Naam, gee Hom die eer wat Hom toekom!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Besing die eer van sy Naam; betoon eer met 'n loflied aan Hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet sing oor die Naam van die Koning, julle moet die Koning prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sing liedere om Hom te eer! Vertel hoe groot Hy is! Hy verdien dit.