Psalms 66:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar waarlik, God het my verhoor; hy het gehoor gegee aan die stem van my gebed.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar God het tog geluister; Hy het my gebed verhoor.
Afrikaans 1933/1953 Waarlik, God het gehoor; Hy het geluister na die stem van my gebed.
Afrikaans 1983 Maar God hét geluister, Hy hét my gebed verhoor!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar God het geluister; Hy het ag geslaan op die klank van my gebed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar God hét geluister, Hy het gedoen wat ek gevra het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het my gehelp. Skaars het ek Hom om hulp gevra, toe help Hy my.