Psalms 66:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ek ongeregtigheid in my hart ag, sal die HERE my nie verhoor nie;
Afrikaans (NLV) 2011 As ek kwaad in my hart bedink het, sou die Here nie na my luister nie.
Afrikaans 1933/1953 As ek ongeregtigheid bedoel het in my hart, sou die Here nie gehoor het nie.
Afrikaans 1983 As daar sonde in my hart was, sou die Here nie geluister het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat onreg betref, as ek dit in my hart sou gewaar, sou my Heer nie geluister het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As ek my sonde weggesteek het, dan sou die Here nie gedoen het wat ek gevra het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was nie verkeerde dinge in my hart nie. Anders sou die Here nie geluister het nie.