Psalms 66:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kom luister, almal wat God vrees, en ek sal vertel wat Hy vir my siel gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom en luister, dienaars van God, ek sal vertel wat Hy vir my gedoen het.
Afrikaans 1933/1953 Kom luister, en laat my vertel, julle almal wat God vrees, wat Hy aan my siel gedoen het.
Afrikaans 1983 Kom luister, alle dienaars van God, ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kom luister, almal wat vir God ontsag het, sodat ek kan vertel wat Hy vir my gedoen het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle wat vir God dien, julle moet kom luister. Ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle wat God dien, kom luister na wat ek wil sê! Ek wil vertel wat Hy alles in my lewe gedoen het.