Psalms 66:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat my lippe uitgespreek en my mond gespreek het toe ek in benoudheid was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | geloftes met eie lippe en mond gesê toe ek diep in moeilikheid was. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat my lippe geuit en my mond uitgespreek het toe ek benoud was. |
| Afrikaans 1983 | wat ek gedoen het, wat ek afgelê het toe ek in nood was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat my lippe uitgespreek en my mond beloof het toe ek in die nood was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die dinge wat ek gesê het, die dinge wat ek belowe het toe dit sleg gegaan het met my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die beloftes wat ek in my nood aan U gemaak het, sal ek nakom. |