Psalms 66:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het ons in die net gebring; U het ellende op ons lendene gelê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het ons met ’n net gevang, ’n sware las op ons geplaas. |
| Afrikaans 1933/1953 | U het ons in die net gebring, 'n swaar las op ons heupe gelê. |
| Afrikaans 1983 | U het ons in 'n net gevang, 'n swaar las op ons gelê; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het ons in 'n vangnet laat beland, 'n las op ons skouers gelê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het ons in 'n vangnet laat val, U het ons swaar goed laat dra, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons was vasgevang. U het ’n swaar las op ons skouers gesit. |