Psalms 66:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Aan die musiekleier, 'n Lied of Psalm.) Maak 'n gejubel tot eer van God, alle lande: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal op aarde, juig tot eer van God! |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die musiekleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, o ganse aarde! |
| Afrikaans 1983 | Vir die koorleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, almal op aarde! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die •musiekleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, almal op aarde! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die leier van die koor: 'n Lied, 'n psalm. Al die mense op die aarde, julle moet skree en God prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal op aarde, juig opgewonde! Maak God se Naam groot! |