Psalms 65:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U besoek die aarde en bevogtig dit; U verryk dit baie met die rivier van God wat vol water is; U berei vir hulle koring as U dit daarvoor voorsien het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense in afgeleë plekke kry ontsag vir u wonders. Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, laat U hulle sing van vreugde. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat die bewoners van die eindes vrees vir u tekens; U laat die uitgange van die môre en die aand jubel. |
| Afrikaans 1983 | sodat ook die mense in afgeleë lande ontsag kry vir die tekens van u mag; in die ooste en in die weste laat U die mense juig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom het die bewoners van die eindes van die aarde ontsag vir u tekens. U laat 'n gejubel opklink waar die son opkom en waar dit ondergaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wonderwerke wat U doen, laat die mense op die hele aarde bang word. U laat hulle vrolik sing in die ooste en in die weste. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense oor die hele aarde wat dit raaksien, besef hulle moet U dien. Want U is baie sterk. Van die een kant van die aarde tot by sy ander kant maak U mense vol blydskap. |