Psalms 65:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook die wat in die eindes woon, is bang vir u tekens; U maak die uitgange van die môre en die aand bly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U bedaar die gedruis van die see, die dreuning van die golwe, en die rumoer van die nasies. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat die gebruis van die seë stilmaak, die gebruis van hulle golwe en die rumoer van die volke; |
| Afrikaans 1983 | U laat die gedruis van die see, die geraas van die golwe, die rumoer van die nasies bedaar, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat die gedreun van die seë stilmaak, die gedreun van hulle golwe, die rumoer van volke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer U praat, dan word die see en sy branders stil, en die volke hou op om te raas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U laat die onrustige see weer kalm word. U maak die groot golwe stil. U laat die bakleiery onder volke ophou. |