Psalms 65:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat die geraas van die see stilmaak, die geraas van hulle golwe en die rumoer van die mense.
Afrikaans (NLV) 2011 Deur u krag is die berge gevorm; Uself is met mag omgord.
Afrikaans 1933/1953 Wat die berge grondves deur u krag, wat omgord is met mag,
Afrikaans 1983 U is met mag omgewe, U laat deur u krag die berge vas bly staan;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die Een wat die berge vestig deur sy krag, wat omgord is met mag,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U is sterk, sterker as alles en almal, U het die berge neergesit op hulle plek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U krag laat groot berge vasstaan. Daar is geen einde aan u mag nie.