Psalms 65:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd is die man wat U uitkies en na U laat nader kom, dat hy in u voorhowe kan woon; ons sal versadig word met die goedheid van u huis, van u heilige tempel.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer sondige dade my oorweldig, vergewe dan tog my opstandigheid.
Afrikaans 1933/1953 Ongeregtige dinge het die oorhand oor my gehad, maar U versoen ons oortredinge.
Afrikaans 1983 om hulle skuld te bely. Ons sondes het ons ingehaal, maar U maak ons daarvan vry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al sou sondeskuld my oorweldig, U bedek ons oortredings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) om te bely dat hulle sondaars is. Ons sondes is vir ons te veel om te dra, dit is U wat ons sondes moet wegneem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het verkeerde dinge gedoen. En nou het dit ons ingehaal. Maar U sal ons vrymaak daarvan.