Psalms 65:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ongeregtighede oorwin my: ons oortredinge moet U uitwis.
Afrikaans (NLV) 2011 O Hoorder van gebed, na U toe sal alle mense kom.
Afrikaans 1933/1953 o Hoorder van die gebed, tot U moet alle vlees kom!
Afrikaans 1983 aan U wat die gebed verhoor. Na U toe sal alle mense kom
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U wat gebede hoor – na U moet alle mense kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is U wat luister wanneer mense tot U bid. Al die mense wil na U toe kom
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Want U luister na elke gebed. Alle mense moet na U toe kom met hulle sonde.