Psalms 65:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O jy wat die gebed hoor, na jou sal alle vlees kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | O God, lof kom U toe in Sion. Ons geloftes sal ons betaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Aan U kom 'n lofsang toe, o God, in Sion, en aan U moet die gelofte betaal word. |
| Afrikaans 1983 | Aan U, o God, kom 'n lofsang toe in Sion: geloftes moet betaal word |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan U kom 'n lofsang toe, o God wat in Sion is; aan U moet geloftes betaal word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, ons wil stil wees voor U, ons wil U prys in Sion, ons wil doen wat ons vir U belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, U verdien dat ons U prys. U verdien dat ons ons beloftes aan U nakom. |