Psalms 65:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die weivelde is bekleed met kleinvee; ook is die valleie bedek met koring; hulle roep van blydskap, hulle sing ook. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die woestyn word ’n weiland, die heuwels is oordek met vreugde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die weivelde van die woestyn drup, en die heuwels gord hulleself met gejuig. [ (Psalms 65:14) Die weivelde is bekleed met troppe kleinvee, en die dale is bedek met koring; hulle juig, ook sing hulle. ] |
| Afrikaans 1983 | Daar is volop weiding in die woestyn; die bulte juig, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die weivelde van die woestyn drup, die heuwels omgord hulle met 'n gejuig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die weivelde is vol gras, die heuwels juig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs in die droogste dele van die land is daar genoeg kos vir die diere. Die heuwels is so groen dat dit lyk of hulle hulle hande in die lug opsteek van blydskap. |