Psalms 65:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle val op die weivelde van die woestyn, en die heuwels juig van alle kante.
Afrikaans (NLV) 2011 U kroon die jaar met u goeie gawes; in u spore volg daar oorvloed.
Afrikaans 1933/1953 U kroon die jaar van u goedheid, en u voetspore drup van vettigheid.
Afrikaans 1983 U kroon die jaar met u goeie gawes. Waar U ook gaan, is daar oorvloed!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U kroon u goeie jaar; u spore drup van vettigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U maak dit 'n mooi jaar, alles groei goed, oral waar U gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat U vir ons goed is, gee U vir die boere die beste oeste wat ’n mens kan kry. Oral waar U ingryp, is daar meer as genoeg om van te leef.