Psalms 65:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Aan die musiekleier, 'n psalm en 'n lied van Dawid.) Lof wag op U, o God, in Sion, en aan U sal die gelofte uitgevoer word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. 'n Lied. |
| Afrikaans 1983 | Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid. 'n Lied. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die •musiekleier. 'n Psalm. Van Dawid. 'n Lied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid. 'n Lied. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |