Psalms 64:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En almal sal vrees en die werk van God verkondig; want hulle sal met wysheid ag gee op sy dade.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle eie woorde laat hulle struikel. Elkeen wat dit sien, skud die kop.
Afrikaans 1933/1953 En hulle tong laat hulle oor hulself struikel; almal wat hulle aansien, skud die hoof.
Afrikaans 1983 hulle eie tonge het hulle tot 'n val gebring! Elkeen wat dit sien, knik met voldoening die kop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit bring hulle elkeen tot 'n val. Hulle tonge getuig teen hulle. Almal wat hulle sien, sidder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dinge wat hulle gesê het, sal met hulleself gebeur, en elkeen wat vir hulle kyk, sal skrik en weghardloop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle slegte planne bring hulle tot ’n val. Mense wat hulle sien, sal bly wees.