Psalms 64:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal hulle eie tong op hulleself laat val: almal wat hulle sien, sal wegvlug.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar God tref hulle met ’n pyl, en skielik is hulle gewond.
Afrikaans 1933/1953 Maar God tref hulle met 'n pyl, skielik is hulle wonde daar.
Afrikaans 1983 Dan tref God hulle met 'n pyl, en meteens is hulle daarmee heen:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar onverwags skiet God hulle met 'n pyl; hulle is gewond!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar God sal hulle skiet met sy pyl wanneer hulle nie dink dat Hy dit sal doen nie. Hy sal raakskiet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God sal vinnig met daardie kwaaddoeners afreken. Sonder dat hulle dit verwag, sal Hy hulle terugkry vir wat hulle gedoen het.