Psalms 64:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle ondersoek ongeregtighede; hulle doen 'n ywerige ondersoek: die innerlike gedagte van elkeen van hulle sowel as die hart is diep.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle spoor mekaar aan tot bose dade; in die geheim beplan hulle lokvalle. Hulle vra: “Wie sal dit ooit raaksien?”
Afrikaans 1933/1953 'n Listige plan stel hulle vir hul vas; hulle spreek af om strikke te span; hulle sê: Wie sal dit sien?
Afrikaans 1983 Hulle smee bose planne en kom ooreen om strikke te stel. Hulle dink niemand sien hulle nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle praat mekaar moed in met bose woorde; hulle spreek af om strikke te stel. Hulle sê: “Wie sal dit raaksien?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle hou aan om slegte dinge te doen, hulle sê vir mekaar hoe hulle 'n vangstrik kan neersit. Hulle dink niemand sien hulle nie
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle konkel agteraf om mense tot ’n val te bring. Hulle dink niemand sal hulle raaksien nie.