Psalms 64:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle bemoedig hulleself in 'n slegte saak; hulle sê: Wie sal hulle sien? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | om uit hinderlae op die onskuldige te skiet, om onverwags op hom te skiet sonder om bang te wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | om in skuilplekke na die opregte te skiet; skielik skiet hulle hom en vrees nie. |
| Afrikaans 1983 | uit hinderlae lostrek op 'n onskuldige mens. Uit die bloute trek hulle selfversekerd op hom los. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om uit wegkruipplekke op 'n onskuldige te skiet. Onverwags skiet hulle op hom. Hulle is nie bang nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sit op plekke waar niemand hulle sien nie en hulle skiet 'n eerlike mens wat nie dink dat hulle dit sal doen nie. Hulle skiet hom en hulle is nie bang nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sonder dat die onskuldige mens dit verwag, loop hulle hom onderstebo. Uit die bloute skiet hulle hom. |