Psalms 64:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat hulle in die geheim kan skiet op die volmaakte; skielik skiet hulle op hom en is nie bang nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle wat hulle tong skerp maak soos swaarde, soos pyle met bitter woorde skiet, |
| Afrikaans 1933/1953 | wat hulle tong skerp maak soos 'n swaard, hulle pyl rig -- bitter woorde! -- |
| Afrikaans 1983 | wat met skerp tonge vir swaarde en giftige woorde vir pyle |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dié wat hulle tonge so skerp maak soos 'n swaard, wat aanlê met hulle pyle van bitter woorde |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dinge wat hulle sê, is soos skerp swaarde. Hulle woorde is so giftig soos gifpyle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met hulle skerp tonge vernietig hulle mense se lewens. Hulle woorde is soos giftige pyle wat mense tref. |