Psalms 64:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat hulle tong soos 'n swaard slyp en hulle boë span om hulle pyle te skiet, ja, bitter woorde;
Afrikaans (NLV) 2011 Beskut my teen sameswerings van kwaadwillige mense, teen die kwaadstokery van hulle wat onreg doen.
Afrikaans 1933/1953 Steek my weg vir die raad van die kwaaddoeners, vir die gewoel van die werkers van ongeregtigheid;
Afrikaans 1983 Bewaar my van die komplotte van kwaadwilliges, van die kwaadstokery van mense wat onreg doen,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hou my weg van die kring van kwaaddoeners, weg van die onrus van hulle wat onreg pleeg,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Slegte mense maak planne teen my, U moet my beskerm teen hulle, teen die mense wat my haat en slegte dinge doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Pas my so goed op dat die planne wat bose mense teen my maak, nie uitwerk nie. Keer dat daardie kwaaddoeners se gekonkel my ontstel.