Psalms 64:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die regverdige sal bly wees in die HERE en op Hom vertrou; en al die opregtes van hart sal roem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal almal, vervul met ontsag, getuig oor die dade van God en iets van sy werke verstaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En alle mense vrees en verkondig die werk van God en gee ag op wat Hy doen. [ (Psalms 64:11) Die regverdige sal bly wees in die HERE en by Hom skuil, en al die opregtes van hart sal hulle beroem. ] |
| Afrikaans 1983 | Met groot ontsag getuig almal dan van die dade van God omdat hulle insig gekry het in wat Hy doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dan word alle mense met vrees vervul en maak God se dade bekend; hulle kry insig in sy werk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mense sal bang word en hulle sal vertel wat God gedoen het, hulle sal sy werk verstaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal almal vir God groot respek hê oor wat Hy gedoen het. Hulle sal raaksien wat Hy doen. |