Psalms 63:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die wat my siel soek om dit te vernietig, sal na die onderste dele van die aarde ingaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is aan U verbind, u regterhand hou my staande. |
| Afrikaans 1933/1953 | My siel is aan U verkleef; u regterhand ondersteun my. |
| Afrikaans 1983 | Ek bly altyd naby U, u hand ondersteun my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My diepste wese is aan U verknog; u regterhand ondersteun my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil naby U bly, U hou my regop met u sterk hand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Met alles binne-in my wil ek aan U vashou. U dra my deur die lewe. |