Psalms 63:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat jy my hulp was, daarom sal ek juig in die skaduwee van jou vleuels. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek op my bed lê en aan U dink, oor U nadink in die nag, |
| Afrikaans 1933/1953 | as ek aan U dink op my bed, in die nagwake oor U peins. |
| Afrikaans 1983 | As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | as ek aan U dink op my slaapplek, as ek in die •nagwake oor U prewel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer ek aan U dink hier op my bed, wanneer ek die hele nag oor U lê en dink, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal u Naam vrolik besing as ek gaan slaap of as ek in die nag oor U dink. |