Psalms 63:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ek aan jou dink op my bed en oor jou peins in die nagwake.
Afrikaans (NLV) 2011 U versadig my meer as die rykste kos. Met vreugdeliedere sal ek U loof.
Afrikaans 1933/1953 Soos met vet en vettigheid sal my siel versadig word, en my mond sal roem met jubelende lippe
Afrikaans 1983 Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes geniet, sal ek U altyd roem met jubelende mond.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Asof van binnevet en die vetste dele word ek versadig; en met jubelende lippe bring my mond lof
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal vir my lekker wees, so lekker soos 'n fees-ete, wanneer ek sing en U prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om U te prys maak my lewe vol en ryk. Ek loof U vir die goeie geskenke wat U vir my gee. Ek is bly oor U.