Psalms 63:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal ek jou seën terwyl ek lewe: Ek sal my hande ophef in u Naam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U troue liefde is beter as die lewe; daarom prys ek U! |
| Afrikaans 1933/1953 | Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys. |
| Afrikaans 1983 | U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek U prys. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want u troue liefde is beter as die lewe. My lippe sal U roem; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U doen wat U belowe, en dit is beter as die lewe self. Daarom wil ek U prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is beter om u groot liefde te ervaar as om baie oud te word sonder U. Ek loof U daarvoor. |