Psalms 63:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die koning sal bly wees in God; elkeen wat by hom sweer, sal roem, maar die mond van die wat leuens spreek, sal gestop word.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag hulle oorgegee word aan die swaard en kos word vir die jakkalse.
Afrikaans 1933/1953 Hy sal oorgelewer word in die mag van die swaard; die deel van die jakkalse sal hulle word. [ (Psalms 63:12) Maar die koning sal bly wees in God; elkeen wat by Hom sweer, sal hom beroem; want die mond van die leuensprekers sal gestop word. ]
Afrikaans 1983 Mag hulle aan die swaard oorgegee word en aas vir die jakkalse word!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sal aan die mag van die swaard uitgelewer word, die prooi van jakkalse sal hulle word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal in 'n oorlog sterf, en die jakkalse sal hulle opvreet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal in ’n geveg omkom, en niks sal van hulle oorbly nie.