Psalms 63:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle sal deur die swaard val; hulle sal 'n deel vir jakkalse wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag hulle wat my lewe soek, omkom en in die dieptes van die aarde wegsink.
Afrikaans 1933/1953 Maar hulle wat soek om my lewe te verderwe, hulle sal kom in die onderste plekke van die aarde.
Afrikaans 1983 Maar hierdie mense wat my ondergang soek, mag hulle wegsink in die dieptes van die aarde!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En daardie mense wat daarop uit is om my lewe te verwoes, hulle sal die onderste dele van die aarde binnegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar daardie mense wat wil hê dat dit sleg moet gaan met my, hulle sal sterf en moet afgaan na die diep plekke onder die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal wat my wil doodmaak, sal in die aarde wegsink. Hulle soek hulle eie dood.