Psalms 62:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In God is my heil en my heerlikheid: die rots van my sterkte en my toevlug is by God.
Afrikaans (NLV) 2011 Net Hy is my rots en my redding, my vesting waar ek stewig staan.
Afrikaans 1933/1953 Sekerlik, Hy is my rots en my heil, my rotsvesting; ek sal nie wankel nie.
Afrikaans 1983 Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net Hy is my rots, my verlossing, my toevlugsoord. Ek sal nie wankel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Net Hy is my rots, Hy red my en beskerm my, my vyande kan my nie wen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy is soos ’n wegkruipplek waar ek veilig is. Daarom sal niks my onderkry nie.