Psalms 62:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy alleen is my rots en my heil; hy is my beskutting; Ek sal nie geroer word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil rustig op God wag, want van Hom kom al my hoop.
Afrikaans 1933/1953 Wees net maar stil tot God, my siel, want van Hom is my verwagting!
Afrikaans 1983 Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vind rus by God alleen, my siel, want op Hom is my hoop gevestig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek kan net by God stil wees, ek wéét Hy sal my help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het vir myself gesê: Word stil en rustig by die Here. Om by Hom te wees gee vir my hoop. Ek vertrou Hom. Hy beskerm en red my.