Psalms 62:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe lank sal julle onheil teen 'n man voorstel? julle sal almal gedood word; soos 'n buigende muur en soos 'n wankelende heining. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net Hy is my rots en my redding, my vesting waar ek baie stewig staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy alleen is my rots en my heil, my rotsvesting; ek sal nie grootliks wankel nie. |
| Afrikaans 1983 | Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek vas en stewig staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net Hy is my rots, my verlossing, my toevlugsoord; ek sal beslis nie wankel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Net Hy is my rots, Hy red my en beskerm my, my vyande kan my nie oorwin nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | By Hom alleen is ek veilig. Hy verlos en beskerm my. Al is ek in die moeilikheid, sal niks my ooit onderkry nie. |