Psalms 62:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy alleen is my rots en my heil; hy is my verdediging; Ek sal nie baie ontroer word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net by God kan ek rustig wag, van Hom kom my verlossing. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, my siel is stil tot God; van Hom is my heil. |
| Afrikaans 1983 | Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net by God vind ek rus; van Hom kom my verlossing. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek kan net by God stil wees, dit is Hý wat my red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is rustig wanneer ek by die Here is. Dit is Hy wat my elke keer red as ek in die moeilikheid beland. |