Psalms 62:13 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | en ook die trou behoort aan U, Here. U beloon elkeen volgens sy dade. |
| Afrikaans 1983 | en 'n mens net op U, Here, kan vertrou, en dat U met elkeen handel volgens sy verdienste. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | by U, my Heer, is daar troue liefde, want U self beloon 'n mens volgens sy dade. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en, Here, U het gesê dat U doen wat U belowe het, want U self beloon elke mens vir die dinge wat hy gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dis net God wat regtig mag het. ’n Mens kan net op die Here vertrou. Want Hy het ons lief. Here, U beloon elke mens volgens wat hy doen. |