Psalms 62:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook aan U, HERE, behoort barmhartigheid, want U vergeld elkeen volgens sy werk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God het duidelik gepraat, ek het dit telkens gehoor: die mag behoort aan God, |
| Afrikaans 1933/1953 | Een ding het God gespreek, twee is dit wat ek gehoor het: dat die sterkte aan God behoort, [ (Psalms 62:13) en aan U, o Here, behoort die goedertierenheid; want U vergeld elkeen na sy werk. ] |
| Afrikaans 1983 | Een ding het ek God hoor sê, nee, twee: dat net God mag het |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een saak het God bevestig, twee, wat ek gehoor het: Krag is by God; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het een ding gesê, nee, ek het twee dinge gehoor: Hy het gesê dat dit net Hy is wat sterk is, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is twee dinge wat vir my baie duidelik geword het: |