Psalms 61:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sal ek tot eer van u Naam psalmsing tot in ewigheid, dat ek elke dag my geloftes kan nakom.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag hy vir altyd voor God regeer. Mag u goedheid en waarheid hom bewaar.
Afrikaans 1933/1953 Mag hy vir ewig voor die aangesig van God op die troon sit; beskik goedertierenheid en trou, dat die hom bewaar. [ (Psalms 61:9) So wil ek psalmsing tot eer van u Naam tot in ewigheid, om my geloftes te betaal, dag ndag. ]
Afrikaans 1983 Mag hy sy lewe lank regeer voor God, mag u liefde en trou hom bewaar!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) mag hy altyd voor God regeer. Voorsien toewyding en waarheid, laat dit oor hom wag hou!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy moet altyd koning bly naby U, o God, U moet doen wat U belowe het, U moet dieselfde bly en hom altyd beskerm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gee dat hy altyd aan U sal vashou. Ek bid dat U hom sal beskerm omdat U goed en vol liefde is.