Psalms 61:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal vir ewig voor God bly: o berei goedertierenheid en waarheid voor, wat hom kan bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Voeg dae by die lewe van die koning; laat sy lewensjare van geslag tot geslag wees!
Afrikaans 1933/1953 Mag U dae by die koning se dae byvoeg; mag sy jare wees soos van geslag tot geslag.
Afrikaans 1983 Laat die koning lank lewe, laat sy lewensjare oor geslagte strek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vermeerder tog die dae van die koning se lewe, mag sy lewensjare geslagte lank duur,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet die koning lank laat lewe, geslagte lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag ons aardse heerser lank lewe. Mag mense nog lank oor hom praat.