Psalms 61:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U, o God, het my geloftes gehoor; U het my die erfdeel gegee van die wat u Naam vrees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat my vir altyd in u woning bly, en onder die beskerming van u vleuels skuil! Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wil in u tent vertoef vir ewig, in die skuilplek van u vleuels my verberg. Sela. |
| Afrikaans 1983 | Laat my by U 'n blywende tuiste vind. Laat my skuil onder u vleuels. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wil vir altyd in u tent vertoef, ek wil skuil onder die beskutting van u vlerke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet my altyd by U laat bly, U moet my beskerm soos 'n hen haar kuikens beskerm onder haar vlerke. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil vir altyd by U wees. As U my beskerm, is ek elke dag veilig. |