Psalms 60:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie sal my in die sterk stad bring? wie sal my na Edom toe lei? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gilead is Myne, ook Manasse behoort aan My. Efraim sal my krygsmanne voortbring en Juda sal my konings oplewer. |
| Afrikaans 1933/1953 | G¡lead is myne en Manasse is myne, en Efraim is die beskutting van my hoof; Juda is my veldheerstaf. |
| Afrikaans 1983 | Aan My behoort Gilead, aan My behoort Manasse! Efraim is my vernaamste vesting, Juda my koninklike gebied. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan My behoort Gilead, aan My Manasse; Efraim is 'n beskutting vir my kop, Juda is my heerserstaf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die land Gilead is my land, die land van Manasse is ook Myne. Die land Efraim is vir My soos die helm op die kop van 'n soldaat. Die land Juda is vir My soos die septer in die hand van 'n koning. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hele land is Myne. Ek het vir julle elkeen plek gemaak. In Juda se gebied bly die koning. |