Psalms 60:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gilead is myne, en Manasse is myne; En Efraim is die sterkte van my hoof; Juda is my wetgewer; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Red ons met u krag en help ons sodat U u geliefde volk kan red. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sodat u bemindes gered mag word; verlos deur u regterhand en verhoor ons! |
| Afrikaans 1983 | Red ons deur u groot mag, en help ons, sodat hulle vir wie U liefhet, gered kan word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sodat u geliefdes gered kan word – verlos tog met u regterhand en antwoord ons! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet nou u hand optel en ons red, U moet doen wat ons vra, sodat ons, die mense vir wie U lief is, vry kan word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Red nou al u kinders met u groot krag. U het ons lief. Red ons! |