Psalms 60:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God het in sy heiligheid gespreek; Ek sal jubel, Ek sal Sigem verdeel en die dal Sukkot afmeet.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir dié wat U dien, het U ’n vaandel gehys, ’n versamelplek teen die boogskutters. Sela
Afrikaans 1933/1953 U het aan die wat u vrees, 'n banier gegee, om te vlug vir die boog! Sela.
Afrikaans 1983 Trek tog u dienaars saam onder u vaandel dat hulle veilig kan wees teen die boog van die vyand. Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het aan hulle wat vir U ontsag het, 'n banier gegee waaronder hulle byeen kan kom, weg van die boogskutters.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het 'n vlag in die lug gehou vir ons, vir die mense wat vir U dien, U het gesê ons moet wegvlug van ons vyande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U beskerm almal wat by U kom wegkruip. U spaar almal wat U dien se lewe. U beskerm hulle teen hulle vyande.