Psalms 60:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het 'n banier gegee aan die wat U vrees, dat dit ter wille van die waarheid vertoon kan word. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 U het ons land geskud en dit oopgeskeur. Heel tog die krake, want dit stort ineen.
Afrikaans 1933/1953 U het die land laat bewe, dit gekloof; genees sy breuke, want dit wankel!
Afrikaans 1983 U het die land laat bewe en dit oopgekloof. Genees tog die wonde, want ons gaan tot niet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het die land geskud, dit oopgekloof. Maak sy breuke heel, want dit wankel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het die aarde laat skud en laat skeur, maar U moet die skeure weer heelmaak, want die aarde sal in stukke breek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het die hele wêreld rondom ons uitmekaargeskud. U het ons hele lewe uitmekaar laat val. Wil U nie al die stukkende dele weer bymekaarsit nie? Maak ons weer heel. Ons is moedeloos.