Psalms 60:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het die aarde laat bewe; U het dit verbreek; genees die breuke daarvan; want dit bewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe hy oorlog gevoer het teen die Arameërs van Mesopot mië en die Arameërs van Soba, en Joab teruggekom en die Edomiete verslaan het in die Soutdal, twaalf duisend. |
| Afrikaans 1983 | na aanleiding van sy geveg teen die Arameërs van Mesopotamië en die Arameërs van Soba toe Joab twaalf duisend Edomiete in die Soutvlakte verslaan het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hy geveg het teen Aram-Naharajim en Aram-Soba, en Joab teruggekeer en twaalfduisend Edomiete in die Soutvallei verslaan het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was toe Dawid oorlog gemaak het teen die Arameërs van die land Mesopotamië en die land Soba, en toe Joab teruggekom het en 12 000 Edomiete doodgemaak het in die Sout-vallei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |